Hebron Bestuur

Hebron Huis word bestuur deur ‘n hele paar persone onder andere Gretha le Roux wat ook die stigter is.

Die taak van die bestuur is om die daaglikse verrigtinge sonder probleme te laat verloop en ook om te sorg dat nodige ondersteuning aan die inwoners gebied word.